Compartir
Klokkies en Granaatjies (en Africanos)
Ströh, Mari (Autor)
·
Malherbe Uitgewers
· Tapa Blanda
Klokkies en Granaatjies (en Africanos) - Ströh, Mari
Libro Nuevo
Importado
Envío: 17 a 23 días háb.
$ 1.611$ 805
Costos de importación incluídos en el precio ✅
Reseña del libro "Klokkies en Granaatjies (en Africanos)"
Klokkies en Granaatjies is 'n geurige, ryk versameling mengelmoeskardoes van kortverhale wat diep menslik is - vol vrae, genade en geloof, wat die fyn krake in mense se harte oopvou. Sommige stories is lig en lewendig, ander sny skerp soos 'n winterwindjie. Jy gaan hier mense ontmoet wat twyfel, wonder, weer probeer. Vroue wat sukkel om hul plek te vind. Oumas wat rook en raad gee. Kinders wat hoop bring. En 'n paar karakters wat dalk te na aan die werklikheid voel om net fiksie te wees. Mari Ströh se stem is eerlik en eg, dikwels met 'n tikkie stoutigheid, altyd met 'n stewige hartklop van geloof, en 'n diep menslikheid wat by jou gaan bly lank nadat jy die boek neergesit het. Dis stories vir wanneer jy verlang na die eenvoud van gister, toe die lewe nog 'n bietjie stadiger was, toe 'n beker koffie en 'n stukkie koek op die stoep nog genesing gebring het. Elke verhaal fluister: jy is nie alleen nie. En dalk, net dalk, is dit die mooiste waarheid van alles.
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
Todos los libros de nuestro catálogo son Originales.
El libro está escrito en Africanos.
La encuadernación de esta edición es Tapa Blanda.
✓ Producto agregado correctamente al carro, Ir a Pagar.