Compartir
Sterrevegters 4: Die Tweede Sterre Oorlog (en Africanos)
Von Benecke, Eric (Autor)
·
Malherbe Uitgewers
· Tapa Blanda
Sterrevegters 4: Die Tweede Sterre Oorlog (en Africanos) - Von Benecke, Eric
Libro Nuevo
Importado
Envío: 17 a 23 días háb.
$ 1.686$ 843
Costos de importación incluídos en el precio ✅
Reseña del libro "Sterrevegters 4: Die Tweede Sterre Oorlog (en Africanos)"
Die stilte tussen die sterre is verbreek. Ude Ramazor, die dodelike planeet, het uit die as van verwoesting verrys ... en is honger vir wraak.Wanneer die eerste aanval Zedikiah in puin lê, weet Rashida en Talbot hultyd is beperk. 'n Verskriklike sterre-oorlog breek los - met massiewesterskepe, vernietigende laserkanonne en missiele wat die ruimteverskeur. Maar een sterskip, Dodelike Valk, hou die mag om 'n hele planeetuit te wis - en Kilner Valkener, gedrewe deur haat en pyn, is bereid om ditte gebruik.Intussen, op die geheimsinnige planeet Raggamajos, groei 'n jong seun, Lazinnerin Arrabel, onbewus van sy lot - en sy mag. Maar die Donkermagweet van hom. En hulle wag ...In hierdie epiese vierde aflewering van die Sterrevegters-reeks, wag diegrootste botsing nog - tussen lig en duisternis, wraak en hoop ... entussen broers.
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
- 0% (0)
Todos los libros de nuestro catálogo son Originales.
El libro está escrito en Africanos.
La encuadernación de esta edición es Tapa Blanda.
✓ Producto agregado correctamente al carro, Ir a Pagar.